Murrayfield-stadion

Murrayfield-stadion
Die Murrayfield-stadion in 2005

Ligging Murrayfield, Edinburg, Skotland
Koördinate 55°56′32″N 3°14′27″W / 55.94222°N 3.24083°W / 55.94222; -3.24083
Eienaar Skotse Rugbyunie
Operateur Skotse Rugbyunie
Kapasiteit 67 144
Oppervlak Ondergrondsverhitte gras
Konstruksie
Geopen 1925
Renovasie 1995
Boukoste £50 miljoen (herkonstruksie)
Argitek Connor Milligan
Huurders
Skotse Rugbyunie
Edinburgh Rugby (1996–)
Edinburgh Sevens (2007–2011)
Heart of Midlothian (2004–2007)
Scottish Claymores (1995–2002)

Murrayfield-stadion is 'n sportstadion in Edinburg, die hoofstad van Skotland en is die tuiste van die Skotse Rugbyunie. Dit het op 'n stadium die rekord gehou vir die meeste toeskouers by 'n rugbywedstryd met 104 000 wat die wedstryd tussen Skotland en Wallis in 1975 bygewoon het. Tans is die stadion se sitplek-alleen kapasiteit 67 800.


Developed by StudentB